GPF-beheerkamer kort vrywilligers

0
1031

Die Gemeenskaps-polisiëringsforum (GPF) het vroeër vanjaar hul eie beheerkamer by Lake Umuzi oopgemaak.
Dié kamer word 24/7 beman deur vrywilligers.
Die GPF benodig nog vrywilligers wat in die beheerkamer kan werk en die lede het ’n beroep op die gemeenskap gedoen om by hul onderskeie sektore aan te sluit om sodoende in die beheerkamer te help.
Vir meer inligting, skakel Niek Prinsloo by 082 451 3503.

cpf
GPF-lede en vrywilligers, Wilna Nel, Tokkie Reinecke en Martin Swart by die beheerkamer.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here