Seniorburgers vier 34 jaar

0
512

Lede van Evander-seniorburgerklub het op Donderdag, 8 September dié klub se 34ste verjaarsdag gevier met ’n ete by die Evander-klub.
Tannie Hettie Marais (93) was van die begin van die seniorburgerklub se ontstaan, deel van dié klub.

img_0668 img_0671 img_0674 img_0676 img_0679

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here