Tennisspelers berei voor

0
590

Jong tennisspelers het op Vrydag, 9 September die kans gekry om te leer tel in tennis tydens ’n mini-tennistoernooi wat Annamarie Meyer by die Sasol-klub aangebied het.
Dié spelers kan nog nie op ’n volbaan speel nie en dié wat Vrydag gekwalifiseer het, kan volgende keer op ’n volbaan tennis speel.
Annamarie het Vrydag (23 September) ’n volbaan-tennistoernooi aangebied sodat die spelers kan voorberei vir die Hoëveld-tennisproewe wat op 16 Oktober en 22 en 23 Oktober plaasvind.
Vir meer inligting, skakel Annamarie by 082 781 0208.

img_0680 img_0681 img_0682 img_0683 img_0684 img_0685 img_0686 img_0687 img_0688 img_0689 img_0690 img_0692 img_0693 img_0695 img_0696 img_0697 img_0698 img_9599 img_9602 img_9603 img_9611 img_9629 img_9636 img_9638 img_9643 img_9656 img_9660 img_9673 img_9681 img_9685 img_9688 img_9697 img_9703 img_9710 img_9712 img_9716 img_9724 img_9731 img_9737 img_9750

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here