Kruinpark wen Mpumalanga-jukskeiliga

0
765

Dié leerlinge van Laerskool Kruinpark het die Mpumalanga-jukskeiliga vir meisies gewen en het op Saterdag, 10 September aan die Direkteurs-toernooi in Pretoria deelgeneem.
Die leerlinge is (voor) Lisa Venter en Dominiq Grobler.
In die middel is René du Toit en Monique de Lange.
Agter is Mikayla Steyn en Stefan Nienaber (afrigter).

ls-kruinpark-jukskei-dogters

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here