Gabriella na Engelse redenaarskompetisie

0
514

Gabriella Stemmet van Laerskool Secunda het deurgedring na die eindronde van die Engelse nasionale redenaarskompetisie wat op 29 Oktober in Newcastle plaasvind.

ls-secunda-gabriella

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here