Hoogies wys hoofleiers aan

0
2532

Hoërskool Hoogenhout het onlangs hul leiers en hoofleiers vir 2017 aangewys.
Die hoofleiers bestaan uit Jaco Roelofse (hoofseun), Willaine Bock (hoofmeisie), Jan-Hendrik Booysen en Melanie Marè (voorsitters vir akademie), Steyn Grobler en Inge van der Merwe (voorsitters vir sport), Philip Otto en Megan McLaren (voorsitters vir kultuur), DC Saaiman (hoofseun van Liebenhof Koshuis), Peter de Wet (onderhoofseun), Marili Janse van Rensburg (hoofmeisie van Fernandi Koshuis) en Janica Steyn (onderhoofmeisie).

hs-hoogenhout-leiers

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here