Kruinpark-leerlinge in Mussa-jukskeispan

0
285

Dié leerlinge van Laerskool Kruipark is vir die Mussa-jukskeispan gekies.
Hulle is Lisa Venter, Wynand Dreyer en René du Toit.
Dean Hall was afwesig toe die foto geneem is.

ls-kruinpark-mussa-jukskei

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here