Secunda-leerlinge gee terug aan DBV

0
747

Laerskool Secunda se landsdiens-leerlinge het op Donderdag, 11 Augustus hondekos en komberse ter waarde van meer as R4 000 aan die Hoëveldrif DBV oorhandig ná die DBV groot brandskade gely het op 30 Julie.

LS Secunda - landsdiens DBV

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here