Oosterland wys hoofleiers aan

0
1244

Hoërskool Oosterland het onlangs hul hoofleiers vir 2016/2017 aangekondig.
Hulle is Tyrone Kok (onderhoofseun),Waldo Kruger (onderhoofseun), Ryno Du Plessis (hoofseun), Zelani Groenewald (hoofmeisie,) Chanay de Beer (onderhoofmeisie) en Bianca Watermeyer (onderhoofmeisie).

HS Oosterland - hoofleiers

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here