Leerlinge geniet mini-hokkiedag

0
527

Laerskool Marietjie van Niekerk het op Saterdag, 20 Augustus hul jaarlikse mini-hokkiedag en kermis gehou en altesaam 800 hokkiespelers van 15 skole het aan dié dag deelgeneem.
Hiér dans die leerlinge op die veld tydens die kermis.
Die bestuur van die skool het almal bedank wat die dag ’n sukses gemaak het.

LS Marietjie van Niekerk - kermis

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here