Gretha Wiid is môre-aand in Secunda

0
1588

Gretha Wiid tree môre-aand (1 September) in die Kruik Teater op tydens Laerskool Goedehoop se aand vir paartjies.
Die aand begin om 18:00 vir 19:00 en die titel is, Sit die Va-Va-Voom terug in jou Huwelik.
Kaartjies kos R200 per paar en sluit ’n ligte ete en ’n geskenkpak in.
Gretha gaan volgens Bybelse beginsels raad gee vir die huwelik.
Kaartjies is beskikbaar by Laerskool Goedehoop, Kruik Boekwinkel (Faith4U) of by Juanita Fourie.
Vir meer inligting, skakel Juanita by 083 589 8026 die skool by 017 634 7722.

Gretha Wiid

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here