Goedehoop-hoof vier 60 jaar

0
1271

Leerlinge van Laerskool Goedehoop en onderwysers het op Woensdag, 17 Augustus hul hoof, Neels Ferreira, se 60ste verjaarsdag gevier.
Elke leerling het ’n kolwyntjie gekry en hulle het ballonne die lug ingestuur.

IMG_9754 IMG_9757 IMG_9758 IMG_9759 IMG_9761 IMG_9763 IMG_9764 IMG_9765 IMG_9766 IMG_9767

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here