Blommeklub vergader

0
426

Roz du Preez leer lede van Teksa-blommeklub meer van plante op die klub se plantidentifikasie-sessie op Donderdag, 18 Augustus.
Teksa-blommeklub vergader weer op Donderdag, 15 September om 09:00 in Davieshof se saal.
Vir meer inligting, skakel Susan van der Merwe by 082 354 6433.

Blommeklub

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here