Gesin benodig dubbelbed na brand

0
455
Die kamer in ’n huis in Hendrik van der Bijltraat het gebrand.

’n Ma en haar 2-jarige seun is ongedeerd nadat ’n kamer in hul huis in Hendrik van der Bijltraat gebrand het.
Na wat verneem word, was die ma, Melindy Williams buite toe sy gesien het die kamer brand, haar seuntjie, Andrew, het uitgehardloop gekom en albei is na die hospitaal geneem vir rookinaseming.
Alles wat in die kamer was is verwoes en dit is onduidelik hoe die brand ontstaan het.
As enige iemand die gesin kan help met ’n dubbelbed, skakel Wilna Nel by 073 402 6880.

Alles binne die kamer is verwoes, insluitend die dubbelbed waarop die kinders geslaap het.
Alles binne die kamer is verwoes, insluitend die dubbelbed waarop die kinders geslaap het.

IMG_0264

Die kamer in ’n huis in Hendrik van der Bijltraat het gebrand.
Die kamer in ’n huis in Hendrik van der Bijltraat het gebrand.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here