Huismoeder gaan gemis word

0
661
Mathilda van der Merwe (45) is op Donderdag, 18 Augustus dood.

Die huismoeder van Janelle Huis, Mathilda van der Merwe (45) is op Donderdag, 18 Augustus dood vermoedelik aan ’n bloeiende maagseer.
Sy het glo jare met ’n maagseer gesukkel en was so maand gelede in die hospitaal en is vir die maagseer behandel.
Sy het egter op Maandag, 15 Augustus by Janelle Huis inmekaar gesak en haar kollega het die ambulans geskakel.
Sy is na Evander Hospitaal geneem waar sy bloedoortappings gekry het, maar sy is die Donderdagaand in die hospitaal dood.
Haar roudiens was gister (26 Augustus) by die Bikers Kerk op Secunda.
Mathilda was sedert April verlede jaar die huismoeder van Janelle Huis.

Mathilda van der Merwe (45) is op Donderdag, 18 Augustus dood.
Mathilda van der Merwe (45) is op Donderdag, 18 Augustus dood.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here