Ouma en kleinkind sterf in ongeluk

0
612
Lenie Mynhart is Sondagaand in ’n ongeluk dood.

Lenie Mynhart en haar kleinseun, Divan Botes (8), is op Sondag, 21 Augustus, in ’n ongeluk op die N17-snelweg dood.
Na wat verneem word, het hulle vir Lenie se niggie in Nigel gaan kuier en die ongeluk het gebeur oppad terug na Secunda.
Divan was ’n leerling van Laerskool Kuinrpark en Lenie was ’n lid by die Secunda VLU-tak.
Hulle begrafnis vind op Dinsdag, 30 Augustus om 11:00 vanuit die Rondekerk plaas.

Lenie Mynhart is Sondagaand in ’n ongeluk dood.
Lenie Mynhart is Sondagaand in ’n ongeluk dood.
Divan Botes is Sondagaand in ’n ongleuk dood.
Divan Botes is Sondagaand in ’n ongleuk dood.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here