Twee in Mpumalanga-skyfskietspan

0
1410

Hoërskool Hoogenhout se Heinro Helberg en Hendré Augoustinos is gekies vir die Mpumalanga-skyfskietspan.
Hulle neem in Oktober aan die Nasionale kampioenskappe deel.

hoogies skyfskiet

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here