Nico gaan SA’s toe

0
611

Nico du Plessis van Hoërskool Oosterland, het Saterdag aan die Mpumalanga-landloopkampioenskappe deelgeneem by Hoërskool Secunda en met ’n tyd van 15:57 gekwalifiseer vir die SA Kampioenskappe op 10 September in George.

Oosies nico

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here