Dano wen redenaarskompetisie

0
460

Dano Sadie, van Hoërskool Oosterland is die nasionale ATKV Redenaarskompetisie se wenner.
Dano se titel was ‘Dit is nie goed vir kinders om ver Elite skole weg van die ouerhuis by te woon nie’. Dano het ook op Saterdag, 13 Augustus goud verower by die Wetenskap Ekspo met sy projek, ‘A Helping Aid for the Blind’.
Hy het sodoende gekwalifiseer om aan die nasionale Wetenskapekspo wat later vanjaar plaasvind, deel te neem.

HS Oosterland - Dano Sadie

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here