NG Kerk hou basaar

0
2719

Die NG Kerk se Goedehoopgemeente hou op Vrydag, 26 Augustus basaar by die kerkterrein op die hoek van Lategan- en Stanfordstraat, Secunda.
Dit begin om 14:00 en toegang is gratis.
Daar gaan allerlei eetgoed, handwerk-items en aktwiteite beskikbaar wees.

Basaar

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here