Taekwondo-vegters in provinsiale span

0
1263

Lede van Victory Taekwondo-klub wat vir die provinsiale span gekies is vanjaar is (voor) Nico Nel en Yudhi Singh. In die middel is Dylan du Pisanie, Savarna Singh, Gert Swart, Chad Kriel en Vrishti Singh.
Agter is Brian Marais, Danie van der Berg, JP Vorster, Manu Buys, Cornelia Bosch en Erika Vorster.

Taekwondo

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here