o.13-hokkie-seuns by Super 12 Hokkie-reeks

0
561
SONY DSC

Laerskool Goedehoop se o.13-seunshokkiespan het op 22 en 23 Julie aan die Super 12 Hokkie-reeks in Pretoria deelgeneem en 17de geëindig uit 20 skole.
Die span bestaan uit (voor) Quentin Beukes, Niel Liebenberg, André de Lange, Christo van Zyl, NJ Janse van Rensburg en Jaydé Janse van Rensburg.
Agter is Erick Bezuidenhout, Marchall Muller, De-Clercq Stoltz, Kyle Wasilewski, Jonathan van der Walt en Jannes Bezuidenhout.

SONY DSC

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here