Megan na nasionale kamp

0
254

Megan Fourie van Hoërskool Hoogenhout is tydens die Mpumalanga-Landsdiensstreekskamp gekies om aan die nasionale kamp deel te neem. Dié kamp vind in Desember naby Potchefstroom plaas.

Hoogies Megan

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here