Kanadese onderwysers besoek Jim van Tonderskool

0
2239

Kanadese onderwysers het op 4 Augustus Jim van Tonderskool op Bethal besoek om hul kennis verbreed oor Inklusiewe Onderwys en Jim van Tonderskool was ideaal vir die doel.
Hiér is Nadien de Jager (hoofmeisie), Madelein Ehlers (skoolhoof),Tracy Gloor (Kanadese onderwyser), Candy McEwan(Kanadese onderwyser),Nelson Madonsela (hoofseun) en Bevan Moir (’n skoolhoof uit Kanada).
Agter is Ian Dekker (Kanadese onderwyser).

jimvtonderbesoekers

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here