Inge in nasionale atletiekspan

0
472

Hoërskool Hoogenhout se steratleet, Inge van der Merwe, is weer gekies vir die nasionale atletiekspan.
Sy gaan van 9 tot 19 Desember in Angola aan die African Union Sports Council se Streek 5-spele vir o.20-atlete deelneem.
Buiten atletiek, word daar ook meegeding in sportsoorte soos swem, gimnastiek, sokker en tennis.

Hoogies Inge

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here