Hoof sit op dak

0
453
SONY DSC

Neels Ferreira, hoof van Laerskool Goedehoop, moes op Donderdag, 4 Augustus en Vrydag, 5 Augustus op die skool se dak sit nadat hy in die tweede kwartaal die leerlinge uitgedaag het en gesê het as twee spanne die Mpumalanga-liga wen, sal hy op die dak sit.
Hy moes dus vir die o.11A-rugbyspan en die o.11B-netbalspan op die dak sit.
Die leerlinge het darem vir hom lekkers op die dak gegooi.

SONY DSC

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here