Goedehoop-netbalspan presteer

0
289

Laerskool Goedehoop se o.13A-netbalspan het vanaf 29 tot 30 Julie aan die Laerskole Nasionale Netbal-kampioenskappe op Kuilsrivier deelgeneem en 10de uit 22 skole geëindig.
Die span bestaan uit Nadia Kluyts, Cara Strydom, Caley Ellish, Cherize Jordaan, Anichka Barnard, Clarize Winkler, Nicole Lindeque, Mareleen Erasmus (afrigter), Jean-Mari van Zyl en Minjon Pelser (skeidsregter).

LS Goedehoop - Netbal o13A

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here