Elsabe gaan paartjies laat skater

0
1378
Elsabe Aldrich is die spreker by die Pret vir Pare-aand Donderdagaand.

Die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue (SACBW) bied op Donderdag, 18 Augustus ’n Pret vir Pare-aand aan.
Dit beloof om ’n aand vol lag te wees wanneer die gewilde pretprater Elsabe Aldrich praat op haar aardse, humoristiese wyse oor die uitdaging om vonkelverhoudings te hê en tussen die guitigheid heen word warm wenke oorgedra.
Dié Pret vir Pare-aand vind by Multilink-konferensiesentrum in Greystraat, Trichardt, plaas.
Dit begin om 18:30 vir 19:00.
Kaartjies is R400 per paartjie en sluit sop en sjerrie in.
Vir meer inligting en om te bespreek, skakel 082 314 0067.

Elsabe Aldrich is die spreker by die Pret vir Pare-aand Donderdagaand.
Elsabe Aldrich is die spreker by die Pret vir Pare-aand Donderdagaand.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here