Stoeiers blink uit

0
934
Die stoeiers wat goed gevaar het is (voor) Jaden Grobler, Zak Manaia en Jordan Webb. Agter is Zaak Manaia (afrigter), Chanell Manaia (mediese beampte), Nico van den Berg, Nathan Webb en Elma Webb (spanbestuurder).

Verskeie stoeiers van Sasol-stoeiklub het op Saterdag, 6 Augustus aan die Noord-Gauteng Johnnie Reitz Ope Stoei-kampioenskappe in Pretoria deelgeneem en medaljes ingepalm.
Altesaam 509 stoeiers van 43 klubs in Suid-Afrika het aan dié kampioenskappe deelgeneem en die stoeiers wat eerste plekke behaal het is Jaden Grobler en Nathan Webb.
Nico van den Berg het ’n silwer medalje behaal.
Zak Manaia en Jordan Webb het in die lang termyn ontwikkelings-afdeling deelgeneem en medaljes ontvang.

Nico van den Berg van Sasol-stoeiklub het op Saterdag, 6 Augustus by die J.Reitz Ope-stoeikampioenskap die trofee vir Kampioen van Kampioene ontvang. Dié trofee word deur die President van die Noord Gautengse Stoeivereniging gegee aan ’n stoeier wat op dié kampioenskap vyf goue medaljes vir vyf jaar agtereenvolgend verower het.
Nico van den Berg van Sasol-stoeiklub het op Saterdag, 6 Augustus by die J.Reitz Ope-stoeikampioenskap die trofee vir Kampioen van Kampioene ontvang. Dié trofee word deur die President van die Noord Gautengse Stoeivereniging gegee aan ’n stoeier wat op dié kampioenskap vyf goue medaljes vir vyf jaar agtereenvolgend verower het.
Die stoeiers wat goed gevaar het is (voor) Jaden Grobler, Zak Manaia en Jordan Webb. Agter is Zaak Manaia (afrigter), Chanell Manaia (mediese beampte), Nico van den Berg, Nathan Webb en Elma Webb (spanbestuurder).
Die stoeiers wat goed gevaar het is (voor) Jaden Grobler, Zak Manaia en Jordan Webb. Agter is Zaak Manaia (afrigter), Chanell Manaia (mediese beampte), Nico van den Berg, Nathan Webb en Elma Webb (spanbestuurder).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here