Wynand in Bokkiespan

0
613

Wynand Venter, ’n graad 7-leerling van Laerskool Marietjie van Niekerk is in die skoolvakansie op die Bokkie-rugbyweek in Kroonstad gekies om vir die Suid-Afrikaanse o.13-Bokkiespan uit te draf.

MarietjievNiekerkwynand

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here