Spelers geniet gholfdag

0
422
Morne Combrinck in aksie Saterdag tydens die Hervormde Kerk op Evander se gholfdag.

Die Hervormde Kerk op Evander het Saterdag ’n gholfdag by Walkerpark-gholfklub aangebied en die wenners was RJ, Corne, Francois Pretorius en Chris van Niekerk met 108 punte.
Ivan Mare, Andre Kock, Cedric Bartlett en Sakkie Pelser was tweede met 106 punte en Gail Venter.
Chris Venter, Cobus Smit en Ellanora Theron het derde geëindig met 104 punte.

Morne Combrinck in aksie Saterdag tydens die Hervormde Kerk op Evander se gholfdag.
Morne Combrinck in aksie Saterdag tydens die Hervormde Kerk op Evander se gholfdag.
Frans Theunissen speel Saterdag gholf tydens die Hervormde Kerk op Evander se gholfdag.
Frans Theunissen speel Saterdag gholf tydens die Hervormde Kerk op Evander se gholfdag.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here