Ope B-skaakspan deur na eindronde

0
558

Laerskool Kruinpark se Ope B-skaakspan het onlangs aan die Gert Sibande-halfeindronde by Laerskool Secunda deelgeneem en was die naaswenners.
Hulle dring dus deur na die Gert Sibande-eindronde wat op 17 Augustus by Laerskool Goedehoop plaasvind.
Die span bestaan uit (voor) Francios Pienaar, Christoff Botha, Wayne van der Walt en Cabous Harmse.
Agter is Hanno Pretorius; Anro van Zyl en Jayden Viljoen.

LS Kruinpark - Ope B skaakspan

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here