Marco’s Potspelklub vaar goed

0
830
Hiér is die Marco’s Legends en Marco’s Vipers spanne. Hulle is (voor) Veronica Wahlstrand, Hendry Erasmus, Charles Wahlstrand, Steven Erasmus en Andre Van Wyk. Agter is Deon Van Zyl, Jaco Venter, Adam Nel, Marco Bender Jnr, Mandi Mente en Jonathan Stanton.

Lede van Marco’s Potspelklub het die afgelope naweek ’n eerste plek in die Groep C en Groep D-afdelings behaal.
Die spanne, Marco’s Legends en Marco’s Vipers het ’n goeie seisoen gehad.
Hulle gaan op 28 Augustus in die laaste 16 uitkloprondes speel.
Daar het vanjaar altesaam 29 spanne aan die World Rules (8 ball) Pumas-kampioenskappe deelgeneem en Marco’s Potspelklub het vyf spanne ingeskryf.
Al vyf spanne het vir die uitklo-rondes gekwalifiseer en het sover ’n 100%-wenrekord vir 2016.

Hiér is die Marco’s Legends en Marco’s Vipers spanne. Hulle is (voor) Veronica Wahlstrand, Hendry Erasmus, Charles Wahlstrand, Steven Erasmus en Andre Van Wyk. Agter is Deon Van Zyl, Jaco Venter, Adam Nel, Marco Bender Jnr, Mandi Mente en Jonathan Stanton.
Hiér is die Marco’s Legends en Marco’s Vipers spanne. Hulle is (voor) Veronica Wahlstrand, Hendry Erasmus, Charles Wahlstrand, Steven Erasmus en Andre Van Wyk. Agter is Deon Van Zyl, Jaco Venter, Adam Nel, Marco Bender Jnr, Mandi Mente en Jonathan Stanton.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here