Kruinpark-.o13-skaakspan wen halfeindronde

0
1832

Laerskool Kruinpark se o.13-skaakspan het onlangs aan die Gert Sibande-halfeindronde by Laerskool Secunda deelgeneem en gewen.
Hulle dring dus deur na die Gert Sibande eindronde wat op 17 Augustus by Laerskool Goedehoop plaasvind.
Die span bestaan uit (voor) Marnus van der Merwe, Stefan van der Spuy en Nico Nel. Agter is Wynand Dreyer, Mia Janse van Rensburg en Tiaan Geldenhuys.

0.13 Skaakspan

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here