Kruinpark-o.9-skaakspan wen halfeindronde

0
328

Laerskool Kruinipark se o.9-skaakspan het onlangs aan die Gert Sibande-halfeindronde by Laerskool Secunda deelgeneem en gewen.
Hulle dring dus deur na die Gert Sibande-eindronde wat op 17 Augustus by Laerskool Goedehoop plaasvind.
Die span bestaan uit (voor) Armand Underhay, Janko Visser en Willem Weber. Agter is Quitin Pieters, Malan Kleynhans en Dyllin Roux.

0.9 Skaakspan

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here