Kruinpark-o.11-skaakspan wen halfeindronde

0
1177

Laerskool Kruinpark se o.11-skaakspan het onlangs aan die Gert Sibande-halfeindronde by Laerskool Secunda deelgeneem en gewen.
Hulle dring dus deur na die Gert Sibande-eindronde wat op 17 Augustus by Laerskool Goedehoop plaasvind.
Die span bestaan uit (voor) Marelize van Niekerk, Liané Watermeyer en Eben Geel. Agter is Nathan Lourens, Jason Simich en Carl-Hugo Kleynhans.

0.11Skaakspan

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here