Kruinpark-meisiesskaakspan eindig tweede

0
1617

Laerskool Kruinpark se meisiesskaakspan het onlangs aan die Gert Sibande-halfeindronde deelgeneem en was die naaswenners.
Hulle dring dus deur na die Gert Sibande-eindronde wat op 17 Augustus plaasvind.
Die span bestaan uit (voor) Chana Dunn, Suané Vermaak en Ninette Grobler.
Agter is Chanté Morgan, Riandri Lourens en Lara du Toit.

LS Kruinpark - Dogter skaakspan

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here