Ondersteun Sasol-rugbyspan

0
451

Sasol-rugbyklub meet eerskomende Saterdag kragte met Witrivier by die Sasol-klub.
Hulle skop om 15:30 af en die bestuur van die klub het inwoners aangemoedig om Sasol te ondersteun en die wedstryd te gaan kyk.

Rugby logo

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here