Johan Smith wen DBV-gholfdag

0
579

Die Hoëveldrif DBV-gholfdag is verlede Saterdag by Walkerpark-gholfklub aangebied – dieselfde dag wat die gemeenskap gehoor het dat die DBV groot brandskade gely het deur die nag.
Gholfspelers se harte en beursies was behoorlik oopgemaak.
Die wenners van die dag is Johan Smith wat eerste gekom het met 43 punte.
Koos Swart het 41 punte aangeteken en Martin Smith 40.
Hiér is Johan en sy seun Martin saam met Jonel Janse van Rensburg (komiteelid van die Hoëveldrif-DBV).

spcagolf

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here