Pneumatix-groep besoek Secunda

0
2079

Die Pneumatix-groep van die Kaap het Secunda verlede week besoek en die jeug by hoër- en laerskole bedien.
Hulle het die evangelie van Jesus verkondig en ook in die aande by die Kruik Kerk opvoerings aangebied.
Hulle het die week Vrydagaand by Kruik afgesluit met hul laaste opvoering.
Hiér is hulle by Hoërskool Oosterland op Donderdag, 28 Julie.

IMG_4867 IMG_4869 IMG_4870 IMG_4873 IMG_4874 IMG_4882 IMG_4883 IMG_4885 IMG_4890

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here