Hoëveld-leerlinge gaan op Nasionale Landsdienskamp

0
805

Dié leerlinge van Laerskool Hoëveld is vir die Nasionale Landsdienskamp wat in Desember op Potchefstroom plaasvind, gekies.
Hulle is (voor) Busiswe Mofokeng en agter is Refilwe Makola en Moeletsi Ketle (reserwe).

LS Hoeveld - landsdiens

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here