Modelle samel geld in vir LPBH

0
780

Modelle van Alla Modelling & Beauty en hul ondersteuners en ouers het op Vrydag, 22 Julie vrolik aangetrek en blik geskud by die verkeersligte voor FiveStar Spar by Village Centre om geld in te samel vir Little Paws Big Hearts.

IMG_7732 IMG_7733 IMG_7734 IMG_7735 IMG_7738

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here