Benno en Johan wen gholfdag

0
393

Stephen Nel het ’n voëltjie aangeteken op die laaste putjie van die N.G. Kerk Eendracht se gholfdag wat Saterdag, 23 Julie op die Walkerpark-gholfbaan gespeel is.
Benno en Johan Janse van Rensburg het die toernooi met 51 punte gewen.

IMG_7871

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here