Yanieve in Bokkiesseunshokkiespan

0
801

Yanieve Janse van Rensburg van Hoërskool Secunda is die afgelope vakansie in die SA o.18A-Bokkiesseunshokkiespan opgeneem.
Hy was ook die kaptein vir die Mpumalanga-span wat aan die Bokkieweek deelgeneem het.

Gr. 12A , JANSE VAN RENSBURG , YANIEVE_ Export Port(1)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here