Hoogie-seuns in Mpumalanga-rugbyspanne

0
2310

Dié leerlinge van Hoërskool Hoogenhout is gekies vir onderskeie Mpumalanga-rugbyspanne.
Hulle is Gerrie Erasmus (o.16A-akademie), Damian Losper (o.16A-Grant Khomo), Justin Johansson (o.19-stedelik) en Manqoba Sibya (o.16A-Grant Khomo).

hoogierugbyseuns

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here