Hoërskool Secunda is Mpumalanga-kampioene vir groot skole

0
1765
Hoërskool Secunda se o.15-rugbyspan was die wenners in die Pumas Rugby-toernooi vir groot skole wat Saterdag op Ermelo plaasgevind het.

Twee van Hoërskool Secunda se rugbyspanne het Saterdag op Ermelo in die Pumas Rugby-toernooi vir groot skole kragte gemeet in die eindronde.
Secunda se o.15-span het Hoërskool Generaal Hertzog geklop met ’n telling van 27-21 en Secunda se eerstespan het teen Ligbron verloor met 27-20.
Die ander skole wat in die eindronde deelgeneem het was Rob Ferreira en Piet Retief se 0.14-spanne.
Rob Ferreira het gewen met ’n telling van 29-21.
Ligbron en Standerton se 0.16-spanne het kragte gemeet en Ligbron het gewen met ’n telling van 26-18.

Hoërskool Secunda se o.15-rugbyspan was die wenners in die Pumas Rugby-toernooi vir groot skole wat Saterdag op Ermelo plaasgevind het.
Hoërskool Secunda se o.15-rugbyspan was die wenners in die Pumas Rugby-toernooi vir groot skole wat Saterdag op Ermelo plaasgevind het.

13719700_1248509871834220_5628878903306234244_o 13730841_1248513588500515_1720831756876903653_o 13731978_1248527795165761_2835709386164751896_o

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here