Sakevroue leer van bemarking

0
608

Verskeie lede van Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue se Secunda-tak het verlede Donderdagaand in die Kruik Café vergader om meer te leer van bemarking.
Ancois van Zyl (voorsitter) het ondermeer oor die mites van bemarking geselsen Stephen Covey se vyf stappe van suksesvolle bemarking bespreek.
Hiér is die borge van die aand, Anita de Beer (Minute Man Press) en Alta Bezuidenhout (Kruik Café) saam met Ancois.

sakevroue