Piet en Piet wen kampioenskap

0
330
Jan van Niekerk in aksie op die rolbalbaan.

Rolbalspelers het Saterdag by die Sasol-rolbalklub kragte gemeet in die Hoëveld Mans Ope- en Senior-rolbalkampioenskappe.
Vaino Prinsloo van Ermelo het die Mans Ope-rolbalkampioenskap gewen en Marius Labuschagne van Secunda het tweede geëindig.
In die Mans Senior-rolbalkampioenskap het Piet van Aswegen van Secunda eerste geëindig en Piet de Klerk van Standerton tweede.

Piet de Klerk en Piet van Aswegen het onderskeidelik tweede en eerste in die Mans Senior-rolbal-kampioenskap geëindig.

Vaino Prinsloo en Marius Labuschagne het onderskeidelik eerste en tweede in die Hoëveld Mans Ope-rolbalkampioenskap geëindig.
Vaino Prinsloo en Marius Labuschagne het onderskeidelik eerste en tweede in die Hoëveld Mans Ope-rolbalkampioenskap geëindig.
Jan van Niekerk in aksie op die rolbalbaan.
Jan van Niekerk in aksie op die rolbalbaan.
Andy Lourens neem Saterdag aan die Hoëveld Mans Ope- en Senior-rolbalkampioenskappe deel.