Onnies is Mpumalanga-netbal-afrigters

0
255

Nelize Joubert en Natasha Malan, onderwysers by Hoërskool Secunda, is as Mpumalanga-netbal-afrigters aangestel vir onderskeidelik die o.17A2-span en die o.18A2-span.

HS Secunda - Mpumalanga afrigters