Nico vertrek na Algerië

0
393

Nico van den Berg van Sasol-stoeiklub het op 12 Julie na Algiers in Algerië vertrek waar hy aan die Afrika Stoei-kampioenskappe gaan deelneem.
Nico het sy junior Protea kleure in stoei gekry en is deel van die Suid-Afrikaanse junior stoeispan.
Hiér is hy saam met sy pa en afrigter, Johan van den Berg.

Nico stoei

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here